Karooboom
open now, until 17:00
Barbecue restaurant Shop
Kom geniet egte Suid-Afrikaanse boerekos. Regte plaas atmosfeer met baie ruimte en vars lug. Ons het ook 'n winkel met tuisgebak, konfyte en geskenke. Plaaslike wyne en yskoue bier. Kom kuier lekker in die plaaskombuis... Update description
Review Karooboom
Loading comments-box...
Laurika Van R. 2015-11-18
Sondagete was lanklaas so lekker. Dankie vir heerlike kosven great atmosfeer en gas vryheid
Sondagete was lanklaas so lekker. Dankie vir heerlike kosven great atmosfeer en gas vryheid
Madelein L. 2015-08-16
Baie baie dankie aan Karooboom!!!!!!!10/10 die kos was uit die boonste rakke.....goeie kos en lekker geselskap.
Baie baie dankie aan Karooboom!!!!!!!10/10 die kos was uit die boonste rakke.....goeie kos en lekker geselskap.
Juanita Janse Van R. 2016-01-14
Wow dit was amazeballs lekker. En dit op ons laaste dag. Sal ma weer moet gaan.
Wow dit was amazeballs lekker. En dit op ons laaste dag. Sal ma weer moet gaan.
Shane de W. 2015-05-10
Highly recommended! Worth the drive. Real boerekos!
Highly recommended! Worth the drive. Real boerekos!
Belinda L. 2015-03-12
Mal oor die feit dat dit rustig is en jys omsingel met die natuur! beaut!
Mal oor die feit dat dit rustig is en jys omsingel met die natuur! beaut!
Paul C. 2015-01-02
This wonderful establishment makes THE most fantastic and wonderful chips in the known universe..!
This wonderful establishment makes THE most fantastic and wonderful chips in the known universe..!
Popularity of Karooboom
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Karooboom has a total of 1256 visitors (checkins) and 2741 likes.
6 reviews of Karooboom.
Average grade
5
av 5.